← ISITEJI · all South African theatre

10 JAAR LATER - Almero

Atterbury Theatre · Pretoria

other 27 Nov · Opens 27 Nov · R250

Kom reis saam met Almero deur die afgelope 10 jaar - van die vrystelling van sy eerste album, Vuurvas, in 2016 tot vandag. Hy vertel stories uit sy reis tot hier, deel hoogtepunte uit sy loopbaan en sing liedjies uit al sy 5 albums. Die mooi, goed, sleg en lelik - kom beleef Almero soos hy 10 jaar terug begin het met musiek: net hy en 'n klavier en 'n diep liefde vir musiek.

Book tickets