← ISITEJI · all South African theatre

Chris Chameleon - Hartloop

The Whirlwind Theatre

other 23 Oct · Opens 23 Oct

Na die herlewing van die album wat sy loopbaan begin het, keer Chris Chameleon terug na die verhoog met Hartloop; 'n reis deur die landskap van die hart.

Die hart hardloop nie altyd vorentoe nie.

Soms dwaal dit.

Soms val dit.

Soms vlieg dit.

In hierdie nuwe vertoning verweef Chris stories, gedigte en liedere tot 'n intieme ervaring oor hoe sy hart deur 'n lewe beweeg.

Hartloop is 'n herinnering dat elke lied, elke liefde en elke verlies net nog 'n hartklop in die groter verhaal is.

The Whirlwind Cafe opens at 5pm

Show starts at 7pm

Book tickets