De Dapper Huys, Philadelphia · Cape Town
Saterdagaand: 'n Boheemse aand in die bekende teater-huis van Willem Dapper met Christof van der Berg se Stories en Sterre Sondagaand: 'n Spontane tuinkonsert vol geheime by die teater-huis van Willem Dapper: 'n ervaring om nie te mis nie. Bring jou eie piekniekmandjie