← ISITEJI · all South African theatre

Elandré Kersfees

AfriForum Teater · Pretoria

festival 20 Dec · Opens 20 Dec · R250

Elandré Kersfees – ’n Semi-akoestiese samesyn met van die gewildste Kersliedere, sakraal en sekulêr, in Engels en Afrikaans. Kom vier die feesgety saam met jou geliefdes by AfriForum Teater. ’n Gedeelte van die kaartjieverkope word geskenk aan liefdadigheid – so kry jou kaartjie en kom ons maak hierdie ’n feestyd vir almal om te geniet!

Book tickets