← ISITEJI · all South African theatre

Elke briljante ding

Adam Small Theatre Complex · Stellenbosch

other 7 Oct – 11 Oct · Opens 7 Oct

DEBUUT

Met Albert Pretorius

In Nico Scheepers se nuwe Afrikaanse vertaling van Every Brilliant Thing , Duncan Macmillan se wêreldbekende teaterervaring, vertolk Albert Pretorius ’n kind wat probeer om sy ma se hartseer te verstaan en dan ’n lys begin maak van alles wat die lewe die moeite werd maak. Wat begin as ’n eenvoudige inventaris, groei oor jare tot ’n ontroerende, skreeusnaakse en diep menslike verhaal oor liefde, verlies, familie en die klein dinge wat ons aan die lewe hou.

Dis ’n intieme, hartroerende en bittersnaakse produksie oor hoop, geheue en alles waaraan ons kies om vas te hou.

Vervaardiger Jeff Brooker Productions

Regisseur en vertaling Nico Scheepers

Skrywers Duncan Macmillan met Jonny Donahoe

Book tickets