← ISITEJI · all South African theatre

FaustX

Adam Small Theatre Complex · Stellenbosch

other 3 Oct – 5 Oct · Opens 3 Oct

Met Darion Adams , Liezl de Kock , Iman Isaacs , Sophie Joans , Siphenathi Mayekiso , Toni Morkel

’n Ontstellende, surrealistiese drama oor menslike strewe, versoeking en onbeheerste ambisie. Hierdie 21ste-eeuse dr. Faustus, gedryf deur ’n onversadigbare honger om ’n innerlike leegte met betekenis te vul, sluit ’n ooreenkoms met Mefistofeles en bevind hom op ’n pad van uitbreiding, innovasie en beheer: Hy karring in die ekonomieë van die Globale Suide, orkestreer oorlogspeletjies en droom daaroor om baas te speel oor die natuur, die samelewing en selfs verre planete.

Die produksie is gegrond op die tweede deel van Goethe se meesterwerk en is weer in Suid-Afrika op die planke ná ’n baie suksesvolle wêreldtoer.

Regisseur, skrywer en ontwerp Brett Bailey

Dramaturg ChatGPT

Beligtingsontwerp Nicolaas de Jongh

Choreografie Natalie Fisher

Maskers Jayne Batzofin

Verhoogbestuur Yusuf Abrahams, Fundiswa Mrali

Musiek met die vergunning van BNF, Denovali Records, Esoteric Antennae Records, Deutsche Grammophon, Pelagic Records, Smalltown Supersound, Naxos Music, Kompakt, One Media Publishing, Naïve Records, Zefir Records, Universal Music, Biophon Records, Celestial Harmonies.

Vervaardi

Book tickets