Hoërskool Oos-Moot · Pretoria
Elke buurt het ’n adres, die Moot s’n is in jou hart. Biltong Media bied aan: ’n dokumentêre film oor die Moot, sy mense en sy hart. Bring jou kampstoel en koelerboks en kom kyk die fliek saam met ons in tipiese Moot-styl. Daar sal kosstalletjies wees, en die Michael Heyns Kunsgalery bied ’n uitstalling aan met werke deur outentieke Moot-kunstenaars. Bring die hele familie, die bure, vir Hugo en die polisie, en kom wees deel van hierdie geskiedkundige geleentheid! Doors open: 16:00Pre-show: 17:30Movie begins: 19:00 Refreshments: Food stalls will be available. Prohibited: No outside food allowed. Cooler Boxes: Cooler boxes are allowed, but no glass is permitted. Seating: Bring your own camping chairs, blankets, beds, or whatever you would like to relax on while watching the movie. Parking: Safe and secure parking with security will be available. GET IN TOUCH 012 880 2635support@tixsa.co.za OPERATING HOURS Ticketing Support Monday – Friday: 09:00 – 17:00Saturday: 10:00 – 14:00Sunday: 10:00 – 13:00Public Holidays: 10:00 – 13:00