← ISITEJI · all South African theatre

Hannons roadshow

Drostdy Theatre · Stellenbosch

other 7 Oct · Opens 7 Oct

Suid-Afrika se eie Glam Guru, Hannon Bothma, kom wys vir vroue hoe maklik dit is om elke dag fantasties te lyk. Hy glo elke vrou is mooi en moet net gewys word hoe om dit uit te bring. Hannon se roadshow is ’n mooimaak-demonstrasie met sy produkreeks. Hy kies ’n vrou uit die gehoor en wys hoe elkeen soggens in ’n japtrap met ’n volumehaarstyl, versorgde vel en glansgrimering haar dag beter kan begin.

Book tickets