Laerskool Hennopspark, Dawie van Heerden Ouditorium · Pretoria
Kom geniet ’n besondere aand van Kersmusiek, koorsang en feestelike samesyn saam met Coenie de Villiers, Ainos, Hennops-kore en Hoërskool Zwartkop se Sêrgroep. Kosstalletjies sal beskikbaar wees om die aand nóg meer gesellig te maak. Neem asseblief kennis: Geen sitplekke word geallokeer nie. Ons sien uit daarna om hierdie spesiale Kersaand saam met julle te vier!
KOM IN KONTAK 012 880 2635 / support@tixsa.co.za WERKURE Kaartjieverkope Ondersteuning: Maandag - Vrydag: 9vm - 5nmSaterdae: 10vm - 2nmSondae: 10vm - 1nmOpenbare Vakansiedae: 10vm - 1nm