← ISITEJI · all South African theatre

NATANIËL IN CONCERT

HTS Middelburg · Middelburg

music 28 Oct · Opens 28 Oct · R300

NATANIËL IN CONCERT Woensdag 28 Oktober 2026 19:00 HTS Middelburg Na ’n afwesigheid van vele jare keer Nataniël terug na Middelburg, Mpumalanga, met ’n heerlike Lentekonsert! Hierdie konsert bestaan uit stories in Afrikaans, asook musiek, oud en nuut, bekend, immergroen en oorspronklik.

Fantasie, humor, waarhede en wyshede, kwessies en kwellinge, vrae en antwoorde, al die elemente uit die Nataniël-skatkis word saamgebring! Nataniël deel die verhoog met Steinway-pianis, Charl du Plessis. Kostuums is ontwerp deur Floris Louw. KAALKOPWINKEL : Nataniël se nuutste boek, SWEETIE, asook sy ander onlangse boeke, keramiek, kombuis-olies en kerse is by die vertoning beskikbaar. Teaterstyl 90 minute Geen pouse Geen kinders onder 14

Book tickets