The Teatro, Montecasino · Fourways
Kom kuier saam met ONS op 23 Oktober by Standerton Teatro om 19:00. Daar sal heerlike Brisket burgers en Hoender Burgers vir die jongspan te koop wees met die aand van die vertoning.
Hou ons FB blad dop vir meer inligting: https://facebook.com/NGKSW