Emnotweni Arena · Mbombela
Kom ons vier 75 Jaar van NHS Rugby by die Rhino Rugby Ondersteunersbond Dinee.
'n Gala aand om ons Rugby-Erfenis te eer en die Toekoms te bou.
Kom ontmoet Nico Wegner Hoërskool Nelspruit se eerste Springbok!
DATUM: 5 Maart 2027
TYD: 17h00 vir 17h30
PLEK: The Arena @ Emnotweni
DRAG: Formeel