Centurion Teater · Centurion
Rocco de Villiers - Die Ou Klankbaan
Rocco draai die kraan van nostalgie oop en vat jou op ‘n reis van temamusiek, herinneringe en stories van radio en TV soos in die ou dae. Lank voordat selfone die skerm van vermaak geword het. ‘n Moet vir die wat nie meer kan onthou nie, die wat wil onthou en die wat nodig het om herinner te word.