Atterbury Theatre · Pretoria
KLAWER is Rocco de Villiers se dankbare geskenk aan die hart van die land: sy dorpe, sy stories, sy mense. ‘n Intieme feesviering van Musiek, herhinnering en inspirasie. Met Hansie Roodt Jnr op Kitare