The Teatro, Montecasino · Fourways
Ná die groot sukses wat Semi-Soet – die musiekblyspel in 2025 behaal het, is hierdie skreeusnaakse produksie terug — hierdie keer op ’n groter verhoog by die Teatro by Montecasino. Dertien jaar nadat die ikoniese romantiese komedie Semi-Soet (2012) die harte van kykers gewen het, het teatergehore in 2025 die storie nuut beleef as ’n musiekblyspel by AfriForum Teater. Ná sterk publieke aanvraag word die produksie nou opgeskaal vir ’n groter gehoor. Die storie volg ’n selferkende werkverslaafde wat haar advertensiemaatskappy van ondergang probeer red met ’n wilde, halsoorkopplan — wat lei tot romantiese komplikasies en skreeusnaakse oomblikke. Rolstoelvriendelike sitplekke:Vir hulp met rolstoeltoeganklike sitplekke of spesiale reëlings, kontak asseblief die span direk via bogenoemde besonderhede. KOM IN KONTAK 012 880 2635 / support@tixsa.co.za WERKURE Kaartjieverkope Ondersteuning: Maandag - Vrydag: 9vm - 5nmSaterdae: 10vm - 2nmSondae: 10vm - 1nmOpenbare Vakansiedae: 10vm - 1nm After the huge success of Semi-Soet – die musiekblyspel in 2025, this hilarious production is back – this time on a bigger stage at the Teatro at Montecasino. Thirteen years after the iconic romantic comedy S