← ISITEJI · all South African theatre

The Reservation

Adam Small Theatre Complex · Stellenbosch

other 6 Oct – 9 Oct · Opens 6 Oct

Met Figure of 8 Dance Theatre-geselskap: Shaun Oelf, Marang Gwatyu, Jenna Wilkinson, Damian Jacobs, Thalia Alberts, Liam Frantz, Sasha Nkonyana, Kirsten Messias, Irshaad Essack, Natasha Tsanwani, Lukhanyo Anta

The Reservation is ’n meesleurende dansteaterproduksie wat ’n spieël ophou vir ons sosiale gewoontes en begeertes. Dié gesinsvriendelike opvoering gaan beslis die eetlus prikkel, aangesien dit afspeel in ’n bedrywige stadsrestaurant waar borde en politiek gedurig bots en ’n à la carte-spyskaart van beweging en betekenis voorgesit word.

Dit is ’n ruimte waar vreemdelinge ontmoet, geliefdes stry en families herenig, terwyl kelners tussen werklikhede wals – ’n plek waar die kliënt altyd reg is... en die sjef altyd bedonnerd.

Regisseurs Grant van Ster, Buhle Ngaba

Skrywers Wilken Calitz, Buhle Ngaba in collaboration with cast

Klankontwerp Shaun Oelf

Beligtingsontwerp Nell van der Merwe

Produksiebestuur Marie Vogts

Verhoogbestuur Eddie Newman

Vervaardiger Figure of 8 Dance Theatre

**********************************************************************************************

With Figure of 8 Dance Theatre-geselskap: Shaun Oelf, Marang Gwatyu, Jenna Wilkinson, Damian Jacob

Book tickets