← ISITEJI · all South African theatre

Wat om te doen as die wêreld brand

Drostdy Theatre · Stellenbosch

other 6 Oct – 7 Oct · Opens 6 Oct

Met Elzabé Zietsman , Jody Jason Peterson (klavier)

Die wêreld is aan die brand, maar die engel/orakel/demi-godin wat eiehandig die kliëntedienssentrum van die kosmos beman, is afgeboek weens uitbranding. Die groot opsigter van die heelal het heeltemal genoeg gehad. Wie gaan nou na die mensdom se gesanik luister, raad gee oor verhoudings en vure doodslaan waar hulle dreig om verwoesting te saai?

In hierdie kabaret vertolk Elzabé Zietsman die rol van ’n “Vra Dr. Adri”-troostante vir alles en almal in die universum, met vurige vertolkings van bekende treffers en ’n pragmatiese benadering tot oorlewing in tye wat voel soos die einde.

Dis benoem vir drie Kanna-toekennings by die 2026 KKNK.

Vervaardiger Drama Drama Produksies

Regisseur en skrywer Bibi Slippers

***********************************************************************************************************************************

With Elzabé Zietsman , Jody Jason Peterson (piano)

The world is on fire, but the angel/oracle/demi-goddess who single-handedly runs the cosmos’s customer service centre is booked off due to burnout. The great overseer of the universe is completely over it. Who will now listen to humanity’s nagg

Book tickets